Search Jobvertise Jobs
Jobvertise

Hatfield, Pretoria: ADMINISTRASIE KLERK
Location:
ZA-Pretoria
Jobcode:
tveumg
Email this job to a friend

Report this Job

Report this job





Incorrect company
Incorrect location
Job is expired
Job may be a scam
Other







Apply Online
or email this job to apply later

Hatfield, Pretoria: ADMINISTRASIE KLERK VIR REGSFIRMA (JUNIOR POSISIE x 2)
Minimum Vereistes:
-Jong, netjiese en professionele Afrikaans sprekende dame, ongeveer 20 30 jaar oud
-Afrikaans en Engels eerste en tweede tale verpligtend (Afr & Eng klinte basis)
-Matriek / Graad 12 met goeie punte en universiteit vrystelling verpligtend
-Onlangse administrasie werksondervinding verkies (verkieslik by n regsfirma)
-Geldige bestuurlisensie verpligtend
-Rekenaargeletterd in MS Office, met goeie tikvaardigheid
-Stabiele indiensnemingsrekord en kontakbare verwysings (Geen werkspringers)
-Moet bereid wees om te verbind tot 'n minimum van 1 jaar diens by firma
-Nie roker
-Om so gou moontlik diens te aanvaar
Pligte:
-Algemene administrasie take vir regsfirma (liassering, data vaslegging, oopmaak van lers, korrespondensie met klinte, versending van e-posse, tik van dokumente ens.)
-Reis na Howe en klinte wanneer nodig.
Salaris: R 6 000.00 R 8 000.00 bruto maksimum (afhangende van ondervinding)
E-pos opgedateerde en gedetaileerde CV in Word of PDF Formaat (nie as n skakel / link nie) na en dui die volgende aan:
- Verwysing CR2565; en
- U salarisverwagting binne die aangebiede bedrag
(Stuur ook n onlangse foto en enige verwysingsbriewe wat jy het van vorige werkgewers, indien moontlik)
AANSOEKE WAT NIE AAN AL DIE VEREISTES VOLDOEN NIE, SAL SONDER ENIGE OORWEGING DADELIK GESKRAP WORD.

Cora O'Neil Recruitment Agency

Apply Online
or email this job to apply later


 
Search millions of jobs

Jobseekers
Employers
Company

Jobs by Title | Resumes by Title | Top Job Searches
Privacy | Terms of Use


* Free services are subject to limitations