|
Search Jobvertise Jobs
|
Jobvertise
|
Newlands, Pretoria Oos: Auto Werkswinkel Tegnikus Location: ZA-Pretoria Jobcode: tvet5n Email this job to a friend
Report this Job
Newlands, Pretoria Oos: AUTO WERKSWINKEL TEGNIKUS Minimum Vereistes: -Betroubare man (Suid Afrikaanse burger) -Rooi Sel Werktuigkundige handelsertifikaat verpligtend -Minimum 5 jaar na kwalifikasie se voertuig werktuigkundige ondervinding verpligtend (Nie beperk to 1 handelsmerk nie) -Auto elektriese ondervinding verkies -Geldige bestuurslisensie verpligtend -Skoon kriminele rekord -Stabiele indiensnemingsrekord en kontakbare verwysings verpligtend -Geen regmatige afdanking by enige vorige werkgewer weens wanprestasie of wangedrag -Om so gou moontlik diens te aanvaar Pligte: -Volledige voertuig werktuigkundige herstelwerk take vir Voertuig Dienssentrum -Herstelwerk van verskeie voertuie -Foutdiagnose -Interaksie met klint Salaris: R 15 000.00 R 17 500.00 bruto maksimum (afhangende van ondervinding) + aansporings E-pos u opgedateerde en gedetaileerde CV in Word of PDF Formaat (nie as n skakel / link nie) na en dui die volgende aan: - Verwysing CR2560; en - U salarisverwagting binne die aangebiede bedrag (Stuur ook n onlangse foto en enige verwysingsbriewe wat jy het van vorige werkgewers, indien moontlik) AANSOEKE WAT NIE AAN AL DIE VEREISTES VOLDOEN NIE, SAL SONDER ENIGE OORWEGING DADELIK GESKRAP WORD.
Cora O'Neil Recruitment Agency
|